KI wat verstaan wat jy bedoel as jy “Ja-Nee” sê.

Jou persoonlike Afrikaanse KI-assistent — nuus, weer, resepte, stories en 'n hele klomp meer.

Koedoe se tuisskerm met Op 'n Drafstap
07:00 · Jou oggend begin

Meer as 10 000 Suid-Afrikaners gebruik reeds Koedoe.

Koedoe Klanke · Elke oggend om sewe

Weet wat aangaan,
Op 'n Drafstap.

Om sewe-uur lê vandag se nuus, die weer, Daaglikse Brood, die markte en sport klaar vir jou as klank — tien minute, agt snitte. Luister in die kar, by die ketel of sommer op die stoep.

  • Daaglikse Brood
  • Die Nuus
  • Die Weer
  • Markte
  • Sport
  • Vandag in die Geskiedenis
  • Koedoe Leer
  • Resep van die Dag
Koedoe se tuisskerm met al agt Op 'n Drafstap-snitte

Klets

Vra Koedoe
Enigiets.

Vra oor môre se weer, vandag se nuus of vanaand se kos. Koedoe kyk dit op en antwoord soos 'n vriend — in Afrikaans, nie in vertaalde Engels nie.

Hoe lyk die weer in Nelspruit môre?

Hallo Piet, môre lyk dit na donderstorms — tussen 15 °C en 26 °C, met 'n reënkans van 76%. Hou sommer 'n sambreel byderhand. Wat beplan jy vir môre?

Is daar vandag beurtkrag?

Nee, daar is tans geen beurtkrag nie — Suid-Afrika is al meer as 500 dae sonder. Plaaslike kragvermindering kan wel steeds in sommige gebiede voorkom. Watter dorp is jy in?

Vir elke deel van jou dag.

Skep 'n foto, kook vanaand se kos, hou by jou eetplan — of speel sommer 'n rondte Hadeda.

  • Koedoe se Foto's-skerm

    Foto's

  • Koedoe se resep van die dag

    Resepte

  • Koedoe se Afrigter met 'n eetplan

    Afrigter

  • Die Hadeda-speletjie

    Speletjies

Alles van Koedoe: 18 afdelings en 39 hulpmiddels

Alles van Koedoe

18 afdelings.
39 hulpmiddels.

Van die kinders se storie tot jou besigheid se faktuur — alles in Afrikaans, op een plek.

  • Elke dag

    Nuus · Daaglikse Brood · Koedoe Klanke · Woordspel · Hadeda · Duisendpoot

  • Gesels & skep

    Klets · Foto's · Kenners · Afrigter vir kos & oefening

  • Vir die huis

    Resepte & inkopielyste · Gesondheid · Lojaliteitskaarte · Vir die Kleinspan · Bybelstudie

  • Werk & leer

    Leer · Werksoek & CV's · Klein Sake · Onderwysers · Musiek

Vir die Kleinspan

'n Storie met jou kind in die hoofrol.

Laai 'n foto op en Koedoe skryf en teken 'n Afrikaanse storieboek waarin jou kleinding die held is. Plus inkleurblaaie en doolhowe om sommer te druk.

  • Kinderstorie
  • Inkleurblad
  • Doolhof
Storieboek, bladsy 3: Nina en die geel vinkie

Begin vandag, gratis.

Jy kry 75 Mielies om mee te begin. Geen kaart nodig nie.