Terms of Use

Last updated: 12 December 2025

By using the Koedoe app ("the App"), you agree to these Terms of Use. If you do not agree, please do not use the App.

1. Use of the App

Koedoe is an AI-powered tool for learning, productivity, and creativity.

You agree not to use the App to:

  • engage in illegal activity
  • generate harmful, abusive, or hateful content
  • spread misinformation
  • attempt to misuse, overload, or interfere with the AI

2. AI Output

Koedoe generates AI-created responses which may be:

  • incorrect
  • incomplete
  • outdated

You are responsible for verifying any information before acting on it.

3. Purchases & Subscriptions

Premium features may require a subscription.

All payments are processed securely through:

  • Apple App Store
  • Google Play Store

We do not handle or store your payment information.

4. Content Ownership

  • You own all content you create using Koedoe.
  • You grant Koedoe permission to process your content only for the purpose of providing the service.
  • We do not claim ownership of your data.

5. Account Termination

We may suspend or terminate your account if you violate these Terms.

You may delete your account at any time.

6. Limitation of Liability

Koedoe is provided "as is".

We are not responsible for:

  • decisions made based on AI output
  • loss of data
  • service outages or interruptions
  • problems caused by third-party services

7. Changes to These Terms

We may update these Terms at any time.

The latest version will always be available inside the App.

8. Governing Law

These Terms are governed by the laws of South Africa.


Gebruiksvoorwaardes

Laas opgedateer: 12 Desember 2025

Deur die Koedoe-app ("die App") te gebruik, stem jy tot hierdie Voorwaardes in. Indien jy nie saamstem nie, moet jy asseblief nie die App gebruik nie.

1. Gebruik van die App

Koedoe is 'n KI-gedrewe hulpmiddel vir leer, kreatiwiteit en produktiwiteit.

Jy mag nie die App gebruik om:

  • onwettige aktiwiteite te doen
  • skade, misleiding of haatspraak te skep
  • vals inligting te versprei
  • die KI te misbruik of ontwrig nie

2. KI-Antwoorde

Koedoe se antwoorde kan:

  • foute bevat
  • onvolledig wees
  • verouderd wees

Jy is verantwoordelik om inligting self te verifieer.

3. Aankope & Intekeninge

Premium funksies kan 'n betaalde intekening vereis.

Alle betalings word veilig hanteer deur:

  • Apple App Store
  • Google Play Store

Ons stoor of verwerk geen betalingsinligting nie.

4. Eienaarskap van Inhoud

  • Jy bly die eienaar van alles wat jy skep.
  • Jy gee Koedoe toestemming om jou inhoud te verwerk om die diens te lewer.
  • Ons eis geen eienaarskap oor jou data nie.

5. Beëindiging van Rekening

Ons kan jou rekening opskort of beëindig indien jy hierdie Voorwaardes oortree.

Jy kan jou rekening enige tyd uitvee.

6. Aanspreeklikheid

Koedoe word voorsien "soos dit is".

Ons is nie aanspreeklik vir:

  • besluite gebaseer op KI-antwoorde nie
  • verlies van data
  • diensonderbrekings
  • probleme wat deur derdeparty dienste veroorsaak word nie

7. Wysigings

Ons kan hierdie Voorwaardes enige tyd opdateer.

Die nuutste weergawe sal altyd in die App beskikbaar wees.

8. Regsgebied

Suid-Afrikaanse reg is van toepassing.